35 dat hulle die reg van ’n man verdraai voor die aangesig van die Allerhoogste,
36 dat hulle ’n mens onregverdig behandel in sy regsaak — het die Here dit nie gesien nie?
37 Mem. Wie spreek daar, en dit gebeur? Het die Here dit nie beveel nie?
38 Gaan uit die mond van die Allerhoogste nie kwaad sowel as goed nie?
39 Wat klaag ’n mens in sy lewe? Laat elkeen klaag oor sy sondes.
40 Noen. Laat ons ons weë naspeur en deursoek en ons tot die Here bekeer;
41 laat ons ons hart saam met die hande ophef tot God in die hemel en sê: