30 Dan moet die priester die een as sondoffer en die ander as brandoffer berei; en die priester moet vanweë haar onreine vloeiing vir haar versoening doen voor die aangesig van die Here.
Lees volledige hoofstuk Levítikus 15
Kyk Levítikus 15:30 in konteks