11 As iemand wind nawandel en bedrieglik lieg en sê: Ek sal vir jou profeteer by wyn en sterk drank — dan sou hy vir hierdie volk ’n profeet wees!
Lees volledige hoofstuk Miga 2
Kyk Miga 2:11 in konteks