70 En ’n deel van die familiehoofde het bygedra vir die werk; die goewerneur se bydrae tot die fonds was: in goud duisend dragmes, vyftig komme, vyfhonderd-en-dertig priesterrokke.
Lees volledige hoofstuk Nehemía 7
Kyk Nehemía 7:70 in konteks