15 dan moet die man sy vrou na die priester bring, en hy moet haar offer vir haar saambring: ’n tiende van ’n efa garsmeel; hy moet daar geen olie op giet en geen wierook daar byvoeg nie, omdat dit ’n spysoffer van jaloersheid is, ’n gedenkoffer wat die ongeregtigheid in gedagtenis bring.