37 Verder het sy vir haar vader gesê: Laat dít my toegestaan word: laat my twee maande vry, dat ek kan weggaan en afdaal na die berge en my maagdelike staat beween, ek en my vriendinne.
Lees volledige hoofstuk Rigters 11
Kyk Rigters 11:37 in konteks