30 Hulle het seker buit gevind en verdeel dit: een slavin, twee slavinne vir elke man; ’n buit van bont klere vir Sísera, ’n buit van bont klere, veelkleurige; ’n bont doek, twee veelkleuriges as buit vir my hals.
Lees volledige hoofstuk Rigters 5
Kyk Rigters 5:30 in konteks