Rut 4:17 AFR53

17 En die buurvroue het hom ’n naam gegee en gesê: Vir Naómi is ’n seun gebore! En hulle het hom genoem Obed; hy was die vader van Ísai, die vader van Dawid.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:17 in konteks