31 As ons onsself vooraf reg ondersoek het, sou ons nie onder die oordeel gekom het nie.
32 Maar nou word ons deur die Here geoordeel en getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel sal word nie.
33 Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar.
34 As een van julle honger is, moet hy liewer by die huis eet, sodat julle nie 'n oordeel oor julle bring as julle bymekaarkom nie.Die ander sake sal ek reël wanneer ek daar kom.