27 Deur die Gees gelei, het hy opgegaan na die tempel toe. Toe die ouers die Kindjie Jesus bring om vir Hom die gebruiklike bepaling van die wet na te kom,
28 het Simeon Hom in sy arms geneem en God geprys en gesê:
29 “Here, laat u dienaar nouin vrede gaan volgens u woord,
30 omdat my oë u verlossing gesien het
31 wat U gereed gemaak hetvoor die oë van al die volke:
32 'n lig tot verligting van die nasiesen tot eer van u volk Israel.”
33 Sy vader en moeder was verwonderd oor die dinge wat van Hom gesê is.