2 Saul en die manskappe van Israel het bymekaargekom en kamp opgeslaan in die laagte by die groot boom en teenoor die Filistyne stelling ingeneem om te veg.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17
Kyk 1 Samuel 17:2 in konteks