30 Hy het die kroon van hulle koning se kop afgehaal. Die kroon was van goud, sowat vier en dertig kilogram, en het 'n kosbare steen bevat. Dit het nou op Dawid se kop gekom, en hy het ook 'n groot buit uit Rabba saamgevat.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12
Kyk 2 Samuel 12:30 in konteks