10 het hy bly staan en Filistyne afgemaai totdat hy later nie meer sy hand kon oopmaak om sy swaard te los nie. Daardie dag het die Here groot uitkoms gegee. En toe eers het die manskappe vir Eleasar gevolg, net om te plunder.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23
Kyk 2 Samuel 23:10 in konteks