Esegiël 17:15 AFR83

15 Maar die nuwe koning van Jerusalem het in opstand gekom teen die koning van Babel en gesante na Egipte toe gestuur om perde en baie manskappe te vra. Maar sal hy slaag met sy onderneming? Sal hy vrykom as hy so iets doen? Sal hy vrykom as hy die ooreenkoms verbreek?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:15 in konteks