3 Sy het een van haar welpies grootgemaaken hy het 'n jong leeu geword.Hy het geleer om sy prooi te vangen selfs 'n mensvreter geword.
4 Maar die nasies het van hom gehooren hom in 'n vanggat gevang.Hulle het hom met hakena Egipte toe gesleep.
5 “Toe die leeuwyfie sien sy kry nie haar sin nieen dit is klaar met die verwagting wat sy gehad het,vat sy nog een van haar welpiesen maak van hom ook 'n jong leeu.
6 Hy het tussen die leeus rondgestapen 'n jong leeu geword.Hy het geleer om sy prooi te vangen selfs 'n mensvreter geword.
7 Hy het hulle weduwees vir hom gevaten hulle stede verwoes.Die land en almal daarin was verskrikvir sy gebrul.
8 Die mense het die nasies in die lande rondomteen hom aangehits,en dié het hulle vangnet oor hom gegooien hom in 'n vanggat gevang.
9 Hulle het hom in 'n hok gesiten hom met hake na die koning van Babel toe gesleep.Hulle het hom daar gevange laat housodat hulle nie weer sy brul sou hoef te hoorop die berge van Israel nie.