7 So sê die Here my God: “Ek gaan vir koning Nebukadnesar van Babel, koning oor konings, uit die noorde teen Tirus bring. Hy sal kom met perde, met strydwaens, met ruiters, met 'n baie groot leër.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 26
Kyk Esegiël 26:7 in konteks