25 Net soos die ander, het dié poortgebou se toegangsportaal ook vensteropenings rondom gehad, en was hy vyf en twintig meter lank en twaalf en 'n half meter wyd.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 40
Kyk Esegiël 40:25 in konteks