1 “Van die noordekant af, langs die lyn Getlon, Lebo-Hamat, Gasar-Enan tot waar die noordgrens van Damaskus teen Hamat raak, kry die volgende stamme hulle dele; elkeen kry 'n strook van die oosgrens af tot teen die Groot See: Dan,
2 Aser,
3 Naftali,
4 Manasse,
5 Efraim,
6 Ruben en
7 Juda.