1 Ek wil op my uitkyktoring gaan staan,my plek op die vestingmuur gaan inneem,ek wil wag om te verneem wat die Here vir my sal sêen wat ek moet antwoord wanneer mense my verwyt.
2 Die Here het toe vir my gesê:Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablettesodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees.
3 Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd;dit sal gou kom want dit kom beslis.Jy moet net geduldig bly wagas dit nie gou kom nie,want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie.
4 Dit is die boodskap:Wie nie reg gesind is nie, sal sy verdiende loon kry,maar wie reg doen, sal lewe omdat hy getrou bly.