14 My duif in die klipskeure,in die skuilplek teen die krans,wys my jou gesig,laat hoor my jou stem.Jou stem is strelend,jou gesig lieflik.’
Lees volledige hoofstuk Hooglied 2
Kyk Hooglied 2:14 in konteks