7 niemand sal 'n stukkie brood deel met 'n bedroefde om hom te troos oor iemand wat dood is nie, niemand sal vir hom iets te drinke aanbied om hom te troos nie, nie eens oor 'n vader of moeder nie.
Lees volledige hoofstuk Jeremia 16
Kyk Jeremia 16:7 in konteks