16 Maar nou het julle weer van gedagte verander en my Naam onteer toe elkeen sy slaaf en slavin wat hy vrygelaat het om sy eie gang te gaan, gedwing het om weer julle slawe en slavinne te wees. En julle mishandel hulle.
Lees volledige hoofstuk Jeremia 34
Kyk Jeremia 34:16 in konteks