8 Die volk het die manna oral vandaan bymekaargemaak, dit op maalklippe gemaal of in vysels gestamp en dan in panne gebak of roosterkoeke daarvan gemaak. Dit het soos oliekoeke gesmaak.
Lees volledige hoofstuk Numeri 11
Kyk Numeri 11:8 in konteks