2-3 Omdat die volk geen drinkwater gehad het nie, het hulle saam teen Moses en Aäron rusie gemaak en gesê: “As ons maar liewer ook omgekom het toe ons volksgenote deur die Here om die lewe gebring is!
Lees volledige hoofstuk Numeri 20
Kyk Numeri 20:2-3 in konteks