8 Hulle het die omgewing van Pi-Hagirot verlaat en deur die Rietsee na die woestyn toe getrek. Na drie dae se trek deur die Etamwoestyn het hulle by Mara kamp opgeslaan.
Lees volledige hoofstuk Numeri 33
Kyk Numeri 33:8 in konteks