18 Stel een leier uit elke stam aan om die land te help verdeel.
19 Die name van dié manne is:“Kaleb seun van Jefunne vir die stam Juda;
20 Samuel seun van Ammihud vir die stam Simeon;
21 Elidad seun van Kislon vir die stam Benjamin;
22 Bukki, seun van Jogli, leier van die stam Dan;
23 Ganniël, seun van Efod, leier van die stam Manasse seun van Josef;
24 Kemuel, seun van Siftan, leier van die stam Efraim;