1 Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel.
2 Dié spreuke is bedoelom mense wysheid te leer en hulle te onderrigsodat hulle sal weetwanneer iemand verstandig praat.
3 So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid.
4 Wie nog nie kennis het nie, sal verstandig word,jongmense sal leer om met kennis en oorleg op te tree.
5 Selfs wyse mense kan na die spreuke luisteren so tot dieper insig kom.Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer