23 'n Wyse mens praat verstandigen kies sy woorde so dat hy ander kan leer.
24 Aangename woorde is heuning,soet en geneeskragtig vir die mens.
25 Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk,maar die uiteinde daarvan is die dood.
26 'n Werker se honger laat hom werk,sy behoefte aan kos dryf hom.
27 'n Kwaadwillige mens bring net teenspoed;wat hy sê, is soos 'n verterende vuur.
28 Iemand wat die waarheid verdraai, veroorsaak twis,iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.
29 Iemand wat niks ontsien nie, mislei sy naasteen laat hom 'n verkeerde pad loop.