20 Deur die regte woorde te gebruik, kan 'n mens sy honger stil,hy kan genoeg kry om te eet deur wat hy sê.
21 Die tong het mag oor dood en lewe;dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra.
22 Wie 'n vrou kry, vind geluken geniet die goedheid van die Here.
23 'n Arm mens pleit,'n ryke antwoord skerp.