5 'n Oorwoë mening is diep waters;'n verstandige mens skep daaruit.
6 Baie gee te kenne dat hulle getrou is,maar wie kan 'n werklik betroubare mens vind?
7 Wie reg doen en eerlik lewe,met sy kinders gaan dit goed.
8 Wanneer die koning moet regspreek,sien hy ál wat verkeerd is, raak.
9 Wie kan sê: “Ek is rein,ek is onskuldig, sonder sonde”?
10 Die Here het 'n afsku van mate en gewigtewat nou sus en dan so is.
11 Selfs 'n jongmens word geken aan wat hy doen,uit sy optrede blyk of hy eerlik en opreg is.