3 Die Here verkies dat 'n mens doen wat regverdig en reg iseerder as dat jy offers bring.
4 Die sonde van goddeloses begin altyd met selfverheffing en eiewaan.
5 Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig,maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek.
6 Skatte wat met bedrog versamel is,verdwyn in die wind en bring die dood.
7 Die geweld van goddelose mense vernietig hulleself,want hulle weier om reg te doen.
8 'n Slegte mens loop krom paaie;'n eerbare mens tree eerlik op.
9 Liewer bo-op 'n dak woonas saam met 'n twisgierige vrou onder een dak.