5 Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig,maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek.
6 Skatte wat met bedrog versamel is,verdwyn in die wind en bring die dood.
7 Die geweld van goddelose mense vernietig hulleself,want hulle weier om reg te doen.
8 'n Slegte mens loop krom paaie;'n eerbare mens tree eerlik op.
9 Liewer bo-op 'n dak woonas saam met 'n twisgierige vrou onder een dak.
10 'n Slegte mens smag na meer kwaad;hy het nie medelye met sy naaste nie.
11 As jy 'n ligsinnige mens laat boet vir sy dade,leer onervare mense wysheid daaruit;as jy iemand onderrig wat wysheid het,leer hy self daaruit.