1 As jy aansit om saam met 'n hoë amptenaar te eet,wees tevrede met wat jou voorgesit word
2 en bedwing jou as jy 'n groot eetlus het.
3 Moenie sy lekker kos begeer nie;dit kan jou duur te staan kom.
4 Moet jou nie afsloof om ryk te word nieen moenie jou sin vir waardes verloor nie.
5 Jy het nog skaars die rykdom gesmaak of dit is weg;dit kry vlerke en vlieg die lug in soos 'n arend.