10 Moenie grense verlê wat lankal daar is nie,moenie weeskinders se grond vat nie,
11 want hulle Beskermer is magtig,Hy sal hulle saak teen jou behartig.
12 Gee aandag aan wat ek jou voorskryf,luister goed na wat ek jou leer.
13 Moenie huiwer om 'n kind te straf nie,want as jy hom slaan, red jy sy lewe.
14 Jy moet hom juis slaanom hom van die dood te red.
15 My seun, as jy 'n wyse mens word,sal dit my baie vreugde verskaf.
16 Ek sal juig as wat jy sê, altyd reg is.