14 Jy moet hom juis slaanom hom van die dood te red.
15 My seun, as jy 'n wyse mens word,sal dit my baie vreugde verskaf.
16 Ek sal juig as wat jy sê, altyd reg is.
17 Moenie afgunstig wees op sondaars nie;wees altyd ywerig om die Here te dien;
18 dan sal jy 'n toekoms hêen jou hoop sal jou nie ontneem word nie.
19 Luister, my seun, soek die regte insig:bly op die regte pad;
20 moet jou nie ophou met suiplappe en vrate nie,