29 Moenie sê: “Soos hy aan my gedoen het, sal ek aan hom doen,ek sal hom terugbetaal vir wat hy gedoen het” nie.
30 Ek het by 'n lui mens se land verbygestap,by 'n onverstandige mens se wingerd:
31 dit was heeltemal oortrek van die onkruid,toegegroei onder die bossies,en die klipmuur was omgeval.
32 Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedinken daar iets uit geleer:
33 nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer,nog 'n bietjie handevou om te slaap,