2 want dit sal vir jou 'n lang lewe verseker,dit sal maak dat jy 'n vol lewe het.
3 Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie;leef daarmee saam,maak dit 'n deel van jou lewe.
4 So sal jy guns verwerf en byval vindby God en mens.
5 Vertrou volkome op die Hereen moenie op jou eie insigte staat maak nie.
6 Ken Hom in alles wat jy doenen Hy sal jou die regte pad laat loop.
7 Moenie dink jy het die wysheid in pag nie,dien die Here en vermy wat sleg is:
8 dit is die geneesmiddel vir jou,die verkwikking vir jou liggaam.