30 Moenie 'n man sommer aanklaas hy jou nie kwaad aangedoen het nie.
31 Moenie 'n man wat sy mag misbruik, beny nieen moenie self soos hy maak nie,
32 want die Here het 'n afkeer van 'n slegte mens,maar neem mense wat reg lewe, in sy vertroue.
33 Die vloek van die Here rus op die huis van die goddelose,maar Hy seën die woning van dié wat aan Hom getrou is.
34 Met hooghartige spotters dryf Hy die spot,maar Hy is goed vir dié wat beskeie is.