13 Sy gryp die jongman en soen hom,onbeskaamd sê sy vir hom:
14 “Ek moes maaltydoffers bringen ek het vandag juis my geloftes betaal.
15 Daarom het ek jou kom soek,ek was op die uitkyk na jou en nou het ek jou gekry.
16 Ek het 'n deken oor my bed gegooi,'n deken van bont Egiptiese linne;
17 ek het my bed besprinkelmet mirre, aalwyn en kaneel.
18 Kom ons drink van die liefde tot die môre toe,ons gee ons oor aan die liefdeslus.
19 My man is nie tuis nie,hy is op 'n lang reis;