Handelinge 10:4 ABA

4 Kornelius was bang. Hy het na die engel gekyk en gesê: “Wat is dit, Meneer?”Die engel sê toe vir hom: “God het gehoor toe jy elke dag tot Hom gebid het en Hy het die goeie dinge gesien wat jy doen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:4 in konteks