42 Terwyl Paulus en Barnabas uit die sinagoge gegaan het, het die mense hulle gevra om op die volgende Sabbatdag weer oor hierdie dinge te praat.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 13
Kyk Handelinge 13:42 in konteks