4 En Paulus het elke Sabbatdag in die sinagoge met die mense gepraat. Paulus het aangehou om te praat en hy het probeer om die Jode en die Grieke ook te laat glo wat hy glo.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 18
Kyk Handelinge 18:4 in konteks