24 Daar was ’n silwersmid in Efese. Sy naam was Demetrius. Hy het klein huisies van silwer gemaak, die huisies het gelyk soos die tempel van Artemis. So het Demetrius gesorg dat die ambagsmanne altyd baie werk gekry het.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 19
Kyk Handelinge 19:24 in konteks