8 Ons het verby Salmone geseil, maar ons het baie gesukkel. Toe het ons by ’n plek gekom, die plek se naam was Mooi Hawens. Dit was naby die stad Lasea.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 27
Kyk Handelinge 27:8 in konteks