7 Naby daardie plek was die grond van die hoof van die eiland. Die hoof se naam was Publius. Hy was vriendelik en hy het vir ons plek gegee om te bly, drie dae lank.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 28
Kyk Handelinge 28:7 in konteks