1 Ses dae voor die Paasfees het Jesus na Betanië gegaan. Betanië was die plek waar Lasarus gewoon het. Jesus het voorheen vir Lasarus weer laat lewe nadat Lasarus gesterf het.
Lees volledige hoofstuk Johannes 12
Kyk Johannes 12:1 in konteks