1 Later was daar weer ’n Joodse fees, en Jesus het na Jerusalem gegaan.
2 By die Skaap-poort in Jerusalem was daar ’n dam. Die Hebreeuse naam van die dam was Betesda.
3 By die dam was vyf gange met pilare. Daar het baie siek mense gelê. Hulle was blind of verlam of kreupel.
5 Daar het ’n man gelê wat 38 jaar lank siek was.