18 Julle moet baie hard probeer om in vrede te lewe met ander mense.
19 Liewe vriende, wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle nie self vir hulle straf nie. Julle moet wag, God sal hulle straf, want in die Ou Testament is geskryf:Die Here sê: Dit is Ék wat mensesal straf oor wat hulleverkeerd gedoen het.
20 Maar daar is ook geskryf: Wanneer jou vyande honger is,dan moet jy vir hulle kos geeom te eet,en wanneer hulle dors is,dan moet jy vir hulle iets geeom te drink.As jy dit doen, dan sal hullebaie skaam word,hulle sal nie meer jou vyandewil wees nie.
21 Jy moenie dat slegte dinge jou oorwin nie. Jy moet goeie dinge doen, sodat jý die slegte dinge kan oorwin.