10 In die Ou Testament is daar geskryf: Niemand doen reg nie,nie een nie.
11 Niemand is verstandig nie,niemand vra wat God wil hê nie.
12 Niemand doen wat Godwil hê nie,almal doen verkeerde dinge,nie een mens doen goed nie,niemand nie.
13 Hulle sê dinge wat baie sleg is,hulle praat en dan bedrieg hulleander mense, hulle woorde is so slegsoos die gif van slange.
14 Hulle hou daarvanom mense te vervloeken om slegte dinge te sê.
15 Hulle hou daarvan om mensedood te maak.
16 Hulle breek alles en hulle maakmense baie seer.