13 Hulle sê dinge wat baie sleg is,hulle praat en dan bedrieg hulleander mense, hulle woorde is so slegsoos die gif van slange.
14 Hulle hou daarvanom mense te vervloeken om slegte dinge te sê.
15 Hulle hou daarvan om mensedood te maak.
16 Hulle breek alles en hulle maakmense baie seer.
17 Hulle hou nie van vrede nie.
18 Hulle respekteer nie vir God nie.
19 Ons weet dat almal wat God se wette ken, moet doen wat die wette sê. Daarom kan niemand sê hy is onskuldig nie. Ja, God moet al die mense in die wêreld straf,